Welcome to PLGroup. Please wait while we are loading our header images...

Pipstories

Besoek “Pipstories” & “Pip Edutainment Trust” (PET))

Ons fokus hier is op die skepping van gedramatiseerde klankverhale (onderandere vir uitsaai op radio)
 
“Deel 1” met x48 (15 minute episodes) van die verhaal “Pip en die Seisoene” is reeds voltooi en is ook al uitgesaai op x8 Afrikaanse gemeenskapradiostasies in Suid-Afrika.
Hierdie verhale word ook op CD verpak en is beskikbaar vir aankoop deur die publiek.
 
Vir meer inligting oor “Pip Edutainment Trust & Pipstories” asook ander soortgelyke projekte, volg die “links” na die webwerf: www.pipstories.co.za

*Pip en die Seisoene – Verhale

  1. Om na die 1ste drie episodes van Pip en die Seisoene te luister, klik op die klank pyltjie van een van die verhale hier onder
  2. Om te stop, klik op ‘n “stopklank” strepie
  3. Maak seker jou rekenaar se klank is aan
  • Pip en die Seisoene – Episode 1 (Afrikaans)

    Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

  • Pip en die Seisoene – Episode 2 (AFrikaans)

    Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

  • Pip en die Seisoene – Episode 3 (Afrikaans)

    Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.