Hoe om die spel te speel – AFR
Welkom by FireSnatchers; Die nuwe opwindende Christenbordspel
Hier is ‘n volledige demonstrasie en aanwysings, om die spel te speel
Klik op die video skakel om na die video te kyk
(Please note that FireSnatchers is available in both English and Afrikaans)
FireSnatchers- Christen Bordspel – Aangebied deur: Pieter Lourens
Hier onder is ses (6) video’s met volledige inligting en aanwysings oor “Hoe om die FireSnatchers Christen bordspel te speel”
1. Die eerste x5 video’s verteenwoordig die volledige aanwysings, opgedeel in x5 episodes.
2. Die 6de video, is al x5 dele samgevoeg in een volledige video)
..
..
Ons kontakbesonderhede:
- Pos: Posbus1262, Strand. 7139
- Tel.: 082 462 5184
- Faks.: 086 626 0547
- Skype.: pieter.plgroup
- Epos.: info@plgroup.co.za